| Modulekode | MHB 795 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Module-inhoud | Die module vereis van die leerder om te demonstreer dat hy/sy onafhanklike navorsing kan doen deur navorsing te doen oor `n onderwerp in Menslikehulpbronbestuur of Bedryfs- en Organisasiesielkunde en `n akademiese artikel te skryf vir publikasie in `n geakkrediteerde akademiese joernaal. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Slegs vir BComHons: Menslikehulpbronbestuurstudente |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Menslikehulpbronbestuur |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App